Welcome

Anti Essays offers essay examples to help students with their essay writing.

Sign Up

Afk1502 Werkopdrag 02 Essay

  • Submitted by: Bernard83
  • on August 22, 2015
  • Category: Social Issues
  • Length: 881 words

Open Document

Below is an essay on "Afk1502 Werkopdrag 02" from Anti Essays, your source for research papers, essays, and term paper examples.

-------------------------------------------------

Vrae 1

1.1
Tema: Rekenaargebruikers Beserings

HV1: Watse nuwe gesondheidsklagtes het dramaties toegeneem onder rekenaargebruikers in die afgelope dekades?

HV2: Wat is die oorsaake van hierdie gesondheidsklagtes?

HV3: Watse maatreëls kan gebruikers implementer om klagtes te verminder.

1.2
Rekenaargebruikers Beserings

1.3
Toename in rekenaargebruik die afgelope dekades het aanleiding gegee tot nuwe gesondheidsklagtes.

Die oorsake hou hoofsaaklik verband met die langdurige aard van werk op die rekenaar. Herhaalde bewegings veroorsaak oorbelasting van spiere en senuwees, en lei tot irritasie en inflammasie van weefsel, gewrigte of senuwees. Daar word na hierdie tipe aandoenings verwys as herhaalde-ooreisingsbeserings. Ander spiere in die rug, skouers en nek, verswak omdat hulle nie ingespan word nie. “Rekenaarvisiesindroom” ontstaan wanneer naby fokus nie gereeld afgewissel word deur te fokus op objekte wat verder is nie. Navorsing wys dat mense hul oë tot 80% minder knip terwyl hulle op iets konsentreer. ʼn Mens se oë sal geïrriteerd raak as die traanlagie nie gereeld aangevul word nie.

-------------------------------------------------

Gebruikers kan die volgende maatreëls implementeer.
  * ʼn Goeie, effense agteroor sithouding en ondersteuning van rug is belangrik.
  * Rekenaargebruiker moet voldoende pouses inbou.
  * Gebruik muis so min moontlik, gebruik toetsbord eerder.
  * ʼn Voorskrif-leesbril help die oë om naby te fokus.

1.4.1
Spiervermoeidheid kan teë gewerk word deur ʼn voorskrif-leesbril te gebruik.

1.4.2
Ooreising van die arm, pols of hand kan voorkom word deur die gebruik van spesiale muistipes soos die “Trackball”-muis of vibrerende muis.

1.5.1
Vermy ooreising om simptome van spierspanning te verlig.

1.5.2
Gebruik oogdruppels om die brandende gevoel te verlig wat ervaar word deur iemand wat rekenaars gebruik.

1.5.3
Die afgelope decade word rekenaars dramaties meer gebruik.

1.6
Die...

Show More


Citations

MLA Citation

"Afk1502 Werkopdrag 02". Anti Essays. 19 Dec. 2018

<http://trenmayamx.com/free-essays/Afk1502-Werkopdrag-02-762853.html>

APA Citation

Afk1502 Werkopdrag 02. Anti Essays. Retrieved December 19, 2018, from the World Wide Web: http://trenmayamx.com/free-essays/Afk1502-Werkopdrag-02-762853.html